+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Prys verlaag! Familie Tuiste te koop in Laaiplek, Velddrif Verw 2033 R1,299,000

Pragtige Drie slaapkamer huis geleë in ‘n rustige omgewing van Laaiplek. Ideaal vir jonk en oud.

Ruim netjiese oop plan gemaklikheid. Hierdie stylvolle huis bied:     

  • Ingangsportaal     
  • Oopplan kombuis, eetkamer en sitkamer.
  • Drie slaapkamers     
  • Twee badkamer (hoof slaapkamer met en-suite en een aparte badkamer)     
  • Braaikamer binne     
  • Buite-gedekte braai area     
  • Groot enkel motorhuis     
  • Wasgoed in die motorhuis

Bekomstighede sluit in:

  • Alarmstelsel     
  • Trellidor veiligheidshekke en diefwering by alle deure en vensters     
  • Wendy huis

Kontak my asseblief en moenie vertraag maak jou aanbod vandag nie!


Agent Inligting

Stuur Boodskap