+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Gastehuis te koop in Aurora. Ref2246 R3,300,000

110 Jaar juweel – word tans gebruik as ‘n gastehuis.

Hierdie woning bied jou:

5 slaapkamers, 4 badkamers (2 hiervan is en-suite), 3 leefareas, kombuis met groot spens, binne kroeg en braai area.

‘n Dubbel motorhuis, met ekstra werk spasie sowel as ‘n ekstra kamer wat as ‘n wassery kan gebruik word.

Hierdie wooning het eindeloose moontlikhede,

 

 


Agent Inligting

Angela Bester
Angela Bester
  • Mobiele: 0849579281

Stuur Boodskap