+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Gemaklik en goed geposisioneerde huis te koop in Port Owen – Verw 672 (VERKOOP) R1,150,000

VERKOOP

Hierdie drie slaapkamer huis (2 kamers en suite) bestaan uit  ‘n oop – plan sitkamer / eetkamer, ruim / praktiese kombuis, gekombineerde waskamer en opwaskamer, dubbel motorhuis, buite braai, lugreëling vir die warm somers dae, baie netjiese tuin met besproeiingstelsel en hout huis. Maak ‘n afspraak om hierdie baie goed geprysde huis te besigtig.


Agent Inligting

Gideon Langart
Gideon Langart
Principal
  • Mobiele: +2783 704 1234
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap