+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Gerieflike Huis te koop klipgooi vanaf die gewilde bokkomlaan, Velddrif. Verw 719 (VERKOOP) R1,280,000

VERKOOP

Hierdie siersteen huis is gelee klipgooi vanf die gewilde Bokkomlaan teen die rivier in Velddrif.  Spreek van netheid en kwaliteit afwerkings.  Drie slaapkamers en twee badkamers.  Oopplan kombuis en leefarea met ingeboude braai.  Drie ruim motorhuise en onderdak parkering genoeg vir al jou voertuie en bote.  Lae onderhoud tuin met besproeiing.  Netjies omheinde erf van 891 vka.  Ekstras – lugverkoeling, alarm, elektriese hek, plaveisel en baie meer.

As ligging, netheid en kwaliteit vir jou belangrik is kontak ons so gou moontlik om hierdie droom n realiteit te maak!


Agent Inligting

Vanessa Langart
Vanessa Langart
Agent
  • Mobiele: +27 76 960 3419
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap