+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Goed gelee erf in luukse landgoed!! Ref:104 R432,000

Bou u droomhuis in die veilige sekuriteits landgoed. Naby  die sekuriteitshek gelee.

Loop afstand vanaf die strand, Club Mykonos casino en vakansieoord, dag hospitaal, winkel sentrum , petrol stasie en privaat skole.

Kontak my om die eiendom te besigtig.

 


Agent Inligting

Rene Rogers
Rene Rogers
Professionele Eiendoms Konsultant
  • Mobiele: +27818690808

Stuur Boodskap