+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Goedkoop Plot en Plan Woonings te koop. Ref 2492 R869,000

Goedkoop Plot en Plan woonings te koop.

Wonings is geleë in Atlantic Waves in Laaiplek, hierdie kompleks bied sekeriteit asook toegang tot die strand.

Sakpas woonings vir elke prys met vier planne op van te kies:

Plan A) R959 000.00

Met twee slaapkamers, en en-suite, een gaste badkamer, oop leef area en kombuis, buite braai area en dubbel motorhuis.

Plan B) R899 000.00

Het Twee slaapkamers, en en-suite, een gaste badkamer, oop leef area en kombuis, buite braa area en enkel motor huis.

Plan C) R929 000.00

Twee slaapkamers, een badkamer, oop leef area en kombuis, buite braai area en dubbele motorhuis.

Plan D) R869 000.00

Twee slaapkamer, een badkamer, oop leef area en kombuis, buite braai area en enkel motorhuis.

Moet nie hierdie winskoop wonings mis loop nie.

Bel vandag nog vir meer inligting


Agent Inligting

Angela Bester
Angela Bester
  • Mobiele: 0849579281

Stuur Boodskap