+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Huis met woonstel op groot erf te koop in Laaiplek Ref 793 R1,150,000

Hierdie huis bied:

Ou styl tradisionele kombuis. Ruim oop plan eet en sitkamer.

Drie slaapkamers en twee badkamers.

Studeer kamer/ kantoor.

Buite waskamer met ekstra ruimte vir meer yskaste / vrieskaste.

Een slaapkamer woonstel met badkamer.

Enkel motorhuis. Groot omheinde plot van 770sqm.

Kontak my gerus om hierdie eiendom te besigtig!


Agent Inligting

Vanessa Langart
Vanessa Langart
Agent
  • Mobiele: +27 76 960 3419
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap