+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Groot erf te koop in Langebaan, Weskus, Verw 842 R485,000

Pragtige erf te koop in Langebaan, Weskus. Hierdie groot erf 1078m² grens aan twee afsonderlike paaie wat die opsie bied vir twee aparte ingange en genoeg ruimte om 2 huise te bou. Gelee in ‘n stil en rustige woonbuurt. Moenie uitmis op hierdie goeie geleentheid!!

‘n Moet sien …… bel my nou vir ‘n besigtiging!

 

 

 

Kry ‘n gratis verband vooraf goedkeuring van ‘n spoedige verbandinisieerder Oobalink se

Antonella Werth – Tel: +27 21 975 5669          Epos: antonella@werth.co.za

 


Agent Inligting

Vanessa Langart
Vanessa Langart
Agent
  • Mobiele: +27 76 960 3419
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap