+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Groot erf te koop in Port Owen Ref 1048 R544,000

Hierdie plot is goed geleë in die lae misdaad area, Port Owen. Mure aan die een kant en mooi gelyke erf.

Na aan winkels, skole en kerke.

Kontak my gerus.


Agent Inligting

Angela Bester
Angela Bester
  • Mobiele: 0849579281

Stuur Boodskap