+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Groot erf te koop in Port Owen Verw 754 (VERKOOP) R275,000

 VERKOOP

Hierdie lieflike, groot erf is groter as die gemiddelde erwe in Port Owen, net meer as ‘n duisend vierkante meter. Die eiendom is gelyk en het mure aan een en ‘n half kante. Bou jou droom huis in hierdie baie veilige area en geniet die Marina, pragtige uitsigte en asemrowende sonsondergange. Naby winkels, skole en kerke.

Vir hierdie prys dit sal binnekort verkoop, so moenie hierdie wonderlike belegging misloop.

Kontak my gerus om te sien by 022 783 1234 of epos na kenny@gideonestates.co.za.


Agent Inligting

Kenny Belling
Kenny Belling

Stuur Boodskap