+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Groot Erf te koop in Port Owen, Weskus Verw 1071 R380,000

Die erf te koop is een van die groter erwe oor in Port Owen en is geleë in ‘n veilige en rustige omgewing.

Bou jou Huis the manier wat jy dit graag wil hê en geniet die rustige en heerlike leefstyl met warm gasvryheid wat die Weskus het om te bied.

Kontak my gerus vir meer inligting en om te sien.


Agent Inligting

Kenny Belling
Kenny Belling

Stuur Boodskap