+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Groot erf te koop in Velddrif, Weskus Verw 1074 (VERKOOP) R270,000

 VERKOOP

Hierdie ruim 780 vkm erf is geleë in ‘n stil en veilige omgewing in Velddrif na aan die Bergrivier.

Die eiendom het mure aan drie kante en gelyk. Na aan skole, kerke en winkels.

Vir meer inligting en om te besigtig kontak my gerus by 022 783 1234 of epos na kenny@gideonestates.co.za


Agent Inligting

Stuur Boodskap