+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Groot familie huis te koop met oop uitsigte op die Langebaan Lagoon. (VERKOOP) R2,400,000

VERKOOP

Hierdie drie slaapkamer huis spreek van ruimte en gerief.  Een van die slaapkamers het sy eie private kombuis, leefarea en badkamer.  Groot oopplan leefarea met n aparte braai kamer.  Twee stoepe met pragtige onbeperkte uitsigte op die langebaan lagoon.  Oopplan kombuis met ruim opwaskamer.  Baie ekstras: Alarm, besproeiing stelsel, baie kaste.  Groot erf van 1032 vkm met groenstroke albei kante van die huis en ook aan die voorkant wat oop onbeperkte uitsigte verseker!!

Kontak my nou om terleurstelling te voorkom!


Agent Inligting

Vanessa Langart
Vanessa Langart
Agent
  • Mobiele: +27 76 960 3419
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap