+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Groot familie woning met baie ekstras te koop in Port Owen – Verw 2243 R1,690,000

Indien jy van genoeg ruimte hou is dit juis die huis vir jou.
Drie slaapkamers en twee badkamers, hoofslaapkamer is en-suite.  Almal met ingeboude kaste.
Groot oopplan sit en eetkamer met kaggel vir daardie koue wintersaande.
Kombuis is oopplan met opwaskamer en waskamer.
Aparte braai kamer met ingeboude braai en skuifdeure wat open na die swembad onthaal area.
Ekstras ingesluit: Boorgat en ekstra buite braai area, te volle ge plavei.
Enkel garage met dubbel afdak vir genoeg parkering.


Agent Inligting

Vanessa Langart
Vanessa Langart
Agent
  • Mobiele: +27 76 960 3419
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap