+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Groot Hoekerf te koop in Velddrif. Verw 1073 (VERKOOP) R435,000

 VERKOOP

Hierdie mooi hoekerf is geleë in ‘n veilige en rustige omgewing nie ver van die Bergrivier.

Die gelyke plot is meer as 1400 vierkante meter en kan maklik onderverdeel. Mure aan die een kant.

Na aan kerke, winkels en skole.

Kontak my gerus om vir besigtiging of vir meer inligting.


Agent Inligting

Kenny Belling
Kenny Belling

Stuur Boodskap