+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Groot meesterstuk te koop in Dwarskersbos. Verw 627 R4,500,000

‘N Buitengewone, luukse, rustieke huis wat na die kunstenaar binne jou sal uitroep.

Geleë in die afsonderlike Kersbosstrand toegedraai rondom die rustigheid van Dwarskersbos. Hierdie merkwaardige uitsonderlike tuiste bied u:

‘N unieke onthaal ontvangs area met ‘n kroeg en uitsonderlike hout deure. Twee kombuise vloei in mekaar, ‘n kos liefhebber se droom. Die oop plan woonkamer en eetkamer wat uitloop uit na die patio en braai, pizza oond asook swembad.

Drie slaapkamers: Die pragtige hoofslaapkamer met volledige en-suite en dubbel deure na die patio met n uitsig op die swembad. Gaste kamer en ‘n tweede slaapkamer op die eerste verdieping met ‘n halwe en suite wat uitloop op die balkon. Die studeer kamer / tuis kantoor is ook aan die balkon gekoppel met aparte ingang. Die tuin is afgewerk met volle outomatiese besproeiingstelsel en twee boorgate. Verder is daar 6 lugversorgings, alarm, sonpaneel geiser en 9 sonpanele vir die swembad

 

Moenie hierdie wonderlike juweel misloop nie.


Agent Inligting

Zharnel Redelinghuys
Zharnel Redelinghuys
  • Mobiele: +27 71 499 8682
  • Faks: 022 783 1004

Stuur Boodskap