+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Groot Waterfront erf te koop op Admiral Island Verw 2088 R1,500,000

Hierdie plot is perfek geleë met die wind teen sy rug. Groot genoeg om jou droomhuis op ‘n eiland te bou.

Geen bekommernisse oor misdaad met 24 uur sekuriteit nie.

Met kaai regte kan jy jou boot aan die voorkant geniet.

Dit is jou kans vir ‘n goeie belegging!

Kom praat gerus met ons.


Agent Inligting

Vanessa Langart
Vanessa Langart
Agent
  • Mobiele: +27 76 960 3419
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap