+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Groot Waterfront Erf te koop in Port Owen se Hoof Seiljaghawe. Verw 2081 R1,620,000

Die enigste groot waterfront erf beskikbaar in hierdie area.

Die immer veranderende uitsig van bote in die hoofjaghawe is soos ‘n rolprent wat voor jou oë laat uitspeel.

Besit jou eie kaai of huur ‘n kaai.

Kontak my gerus vir meer inligting en vir besigtiging!


Agent Inligting

Vanessa Langart
Vanessa Langart
Agent
  • Mobiele: +27 76 960 3419
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap