+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Groot woning te koop in Velddrif. Ref2525 R2,400,000

Groot woning te koop in velddrif sentraal.

Redelik naby geleë aan die skool, kerk en winkels.

Hierdie woning het groot potensiaal met:

4 slaapkamers, 2 badkamers, groot leef area, eetkamer, kombuis met aparte spens en waskamer.

‘n Lieflike binnebraai area vir die koue winters dae in die Weskus.

4 motorhuise sowel as ‘n groot tuin.

Kontak nog vandag vir ‘n besigtiging.


Agent Inligting

Angela Bester
Angela Bester
  • Mobiele: 0849579281

Stuur Boodskap