+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

PRYS DRASTIES VERMINDER!! Haar- en skoonheidsalon te koop in Port Owen. Verw 714 (VERKOOP) R350,000

VERKOOP

‘N vooruitstrewende haarkapper en skoonheidsalon, is te koop in die mees gesogte woonbuurt in die Weskus.  Die bekroonde salon kan joune wees. Kom na die Weskus se rustigheid, vrede en veiligheid.

 


Agent Inligting

Gideon Langart
Gideon Langart
Principal
  • Mobiele: +2783 704 1234
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap