+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Erf te koop in Dwarskersbos Verw 911 R550,000

As jy ‘n droom het om jou eie huis te bou dan waarvoor wag jy nog. Kom en maak daardie droom waar met hierdie 800m2 plot geleë in Kersbosstrand. Dwarskersbos is bekend vir rustige vakansies, mooi see en strand tonele, met kans om dolfyne in water te sien baljaar, lae misdaad , walviskyk en geen verkeer.

Bel my nou vir ‘n besigtiging

 


Agent Inligting

Zharnel Redelinghuys
Zharnel Redelinghuys
  • Mobiele: +27 71 499 8682
  • Faks: 022 783 1004

Stuur Boodskap