+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Hoekerf te koop in Long Acres Estate, Langebaan Verw 924 R1,000,000

Hierdie kleinhoewe is byna drie hektaar groot en is geleë in die bekende “Long Acres Estate” in Langebaan. Die plot is baie naby aan twee private skole en die Laguna Mall asook die strand en Club Mykonos.

Pragtige rustige omgewing .

Goed geprys.

Kontak my gerus vir ‘n besigtiging.

 

 

Kry ‘n gratis verband vooraf goedkeuring van ‘n spoedige verbandinisieerder Oobalink se

Antonella Werth – Tel: +27 21 975 5669          Epos: antonella@werth.co.za


Agent Inligting

Marilize Maree
Marilize Maree
  • Mobiele: 0723059634
  • Faks: 0867102305

Stuur Boodskap