+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Hoekerf te koop in Port Owen, Weskus Ref 1065 (VERKOOP) R380,000

VERKOOP

Gelyke erf beskikbaar in ‘n rustige en baie veilige area van Port Owen.

Eiendom het ‘n muur aan een kant. Geleë na aan die kerke, winkels en skole.

Kom en bou jou droom tuiste en geniet die wonderlike Weskus leefstyl.

Kontak my gerus vir meer inligting of vir besigtiging!


Agent Inligting

Kenny Belling
Kenny Belling

Stuur Boodskap