+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Huis met asemrowende strand uitsigte te koop in Langebaan Weskaap Ref 826 (VERKOOP) R1,800,000

VERKOOP

Die pragtige huis met ongelooflike see uitsig is stap afstand van die strand.

Twee vir die prys van een.. Grond vloer – het ‘n aparte ingaan, twee slaapkamers, volledige badkamer sowel as ‘n gaste toilet. Oop plan kombuis en sitkamer met ingeboude braai.

Boonste vloer – het ook sy eie ingaan met oop plan leef area met ingeboude braai. Skuif deure wat oop maak na buitenste vermaak area ook met ingeboude braai. Eetkamer met kroeg, slaapkamer met aansluit badkamer. Slaapkamer maak oop na balkon met die ongelooflikste uitsigte oor die see.

Die huis is in ‘n goed bekende sekuriteits beheerde area. Na aan Klub Mykonos, casino, strand winkeltjies en restaurante.

Opsie as vakansie huis, ekstra inkomste moontlikhede deur bo of onderste deel te verhuur.

Heffing is om en by R700 per maand.


Agent Inligting

Marilize Maree
Marilize Maree
  • Mobiele: 0723059634
  • Faks: 0867102305

Stuur Boodskap