+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Huis met woonstel te koop in Langebaan, met see uitsigte Verw 957 R4,650,000

Huis is geleë in die bekende Myburgh Park in Langebaan, Weskus. Pragtige uitsig oor die Langebaan-strandmeer . Naby aan private skool en die seiljagklub.

Die eiendom bied ‘n ses slaapkamer huis en ‘n woonstel met twee slaapkamers.

Woonstel het ‘n oopplan leefarea met kombuis en tv kamer, twee slaapkamers en ‘n badkamer. Buite patio waar jy kan ontspan en het ‘n draagbare (“portable”) braai. Heeltemal apart van huis met eie ingang.

Die hoof huis het drie slaapkamers op grond vloer en twee badkamers. Een aan sluit badkamer. Groot oopplan leefarea met aparte braaikamer / Kaggel en eetkamer. Moderne kombuis en opwas vir al jou behoeftes. Boonste vloer bied drie slaapkamers met een aansluit badkamer en Volledige badkamer. Oopplan Kombuis  met gesellige sitkamer. Buite op die boonste verdieping patio met uitmuntende uitsigte.  

Grondvloer Patio buite met uitsig oor die Langebaan-strandmeer. Netjies ingeslote Braai area met swembad.

Die huis bied ‘n ekstra inkomste of net perfek vir groot familie of vir persoon wat graag vriende en familie wil onthaal.

Kontak my gerus vir besigtiging of enige ander navra

Kry ‘n gratis verband vooraf goedkeuring van ‘n spoedige verbandinisieerder Oobalink se

Antonella Werth – Tel: +27 21 975 5669          Epos: antonella@werth.co.za


Agent Inligting

Marilize Maree
Marilize Maree
  • Mobiele: 0723059634
  • Faks: 0867102305

Stuur Boodskap