+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Huis met woonstel te koop in Langebaan, stap afstand van strand Verw 1059 R4,045,000

Hierdie huis is ideaal geleë in die hart van Langebaan, loopafstand na die strand!!

Pragtige ruim oopplan leefarea met ingeboude Jetmaster binnebraai. Die leefarea lei buite deur aluminium Stapel deure met getinte glas na die bedekte Houtdek met pragtige uitsigte van die Langebaan-strandmeer! Stoorplek onder Houtdek.

Moderne kombuis met Caesarstone toonbanke en baie kaste.

Hierdie tuiste bied drie slaapkamers, een met stylvolle aansluit badkamer. Een aparte volledige badkamer.

Twee slaapkamer woonstel met groot badkamer en eie leefarea en kombuis is apart van die huis met eie ingang en privaatheid.

Drie motorhuise, al drie met outomatiese deure.

Goed gevestigde tuin met besproeiings stelsel. Alarm Stelsel met diefwering vir Veiligheid.

Meubels is opsioneel as jy sou vereis.

Kontak my gerus vandag om hierdie pragtige eiendom te besigtig!!


Agent Inligting

Marilize Maree
Marilize Maree
  • Mobiele: 0723059634
  • Faks: 0867102305

Stuur Boodskap