+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Huis te koop 4-slaapkamers-Velddrif: Ref.810 R1,375,000

Hierdie huis is gelee in Velddrif, kort loopafstand na winkels. Bied die volgende:

*4-slaapkamers

*3-badkamers (Hoof slaapkamer met eie badkamer)

*Braai area-binne en buite

*BIC

*Kombuis

*Dubbel garage met ekstra parkering

*Boorgat

*Pragtige gevestigde tuin


Agent Inligting

Stuur Boodskap