+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

‘n Gevestigde huis te koop in Laaiplek – Verw 585 (VERKOOP) R950,000

VERKOOP

Hierdie huis bied 3 slaapkamers en ‘n studeerkamer/4th slaapkamer almal (met ingeboude kaste), 2 badkamers, oop plan kombuis met spens / braai kamer, ruim sitkamer met ‘n kaggel. Buitebraai; wassery, enkel motorhuis met afdak en stoorkamer. Lae onderhoud tuin met sprinkel stelsel. Geposisioneer binne die nabyheid aan alle geriewe.


Agent Inligting

Gideon Langart
Gideon Langart
Principal
  • Mobiele: +2783 704 1234
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap