+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Huis te koop in kompleks. Velddrif Ref:2166 R1,290,000

Drie slaapkamer woning te koop in ‘n klein privaat komplex, Velddrif.

Hierdie kompleks het slegs 6 huise en ingang word beheer deur ‘n elektroniese hek.

Met drie slaapkamers en twee badkamers (een en-suite badkamer in hoof slaapkamer)

Die hoofslaapkamer het ook skuif deure wat na oopmaak na ‘n goed omheinde tuin.

Hoë plafonne gee die gevoel van ‘n visserman kothuis.  ‘n Oop leefarea, binne braai en kombuis.  Die opwas spens area uit die oog uit wat loop in die dubbele motorhuis.

Moet nie hierdie winskoop misloop nie.


Agent Inligting

Angela Bester
Angela Bester
  • Mobiele: 0849579281

Stuur Boodskap