+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Huis te koop in laaiplek. Ref 2090 R1,100,000

Regte groot outydse familie woning nou te koop in Laaiplek.

Die huis bied jou:

  • 3 Slaapkamers met nuwe ingeboude kaste
  • 1 Badkamer met aparte toilet
  • 1 Motorhuis
  • Aparte sitkamer en eetkamer
  • Kombuis met nuwe ingeboude kaste en aparte was kamer
  • 2 Stoor kamers

Groot agter tuin met baie potensiaal vir n ekstra motorhuis of woonstel.

Gelee loopafstand van die winkels,rivier en see!!! Hierdie huis sal perfek wees vir n familie wat hou van spasie

Bel my nou vir n afspraak!!


Agent Inligting

Zharnel Redelinghuys
Zharnel Redelinghuys
  • Mobiele: +27 71 499 8682
  • Faks: 022 783 1004

Stuur Boodskap