+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Huis te koop in Laaiplek. Verw 2098 R1,100,000

Hierdie pragtige huis is geleë in Laaiplek, twee strate van die Bergrivier en naby die winkels.

Die huis bied jou:

  • 3 slaapkamers
  • 1 Badkamer
  • Oop plan eetkamer en kombuis
  • Groot sitkamer
  • Opwaskamer
  • Spens
  • Warm en gesellige leefarea met binne braai en badkamer
  • Dubbele motorhuis met ekstra parkeerplek vir 3 motors
  • Wel versorg tuin
  • Boorgat, veiligheidshekke en diefwering
  • EN baie geleenthede vir ‘n woonstel, ekstra badkamers en nog baie meer

Hierdie goed versorgde plekkie sal perfek wees vir iemand wat van ‘n lekker gesinshuis en ‘n tuin hou. Bel my nou vir ‘n besigtiging


Agent Inligting

Zharnel Redelinghuys
Zharnel Redelinghuys
  • Mobiele: +27 71 499 8682
  • Faks: 022 783 1004

Stuur Boodskap