+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Huis te koop in Laaiplek. Ref 2074 R945,000

Hierdie pragtige plekkie is gelee in Laaiplek. Naby die Kerk, winkels en n 5 min ry van die see.

Met:

  • 3 Slaapkamers.
  • 2 Badkamers
  • Ooplan kombuis en leef area
  • Binne en buite braai
  • Enkel motorhuis

Ektras ingesluit: CCTV Kameras, Alarm, Sprinkel sisteem, en n Water tenk

As jy opsoek is na n kleiner plek, aftree huisie of iets waar jy tuis sal voel, is hierdie die perfekte plek vir jou.
Bel my nou vir meer inligting


Agent Inligting

Zharnel Redelinghuys
Zharnel Redelinghuys
  • Mobiele: +27 71 499 8682
  • Faks: 022 783 1004

Stuur Boodskap