+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Huis te koop in Laguna Estate in Langebaan Verw 984 (VERKOOP) R1,390,000

VERKOOP

Vier Slaapkamer Huis te koop in die bekende sekuriteit beheerde Laguna Estate. Geleë naby aan die Laguna Mall, Club Mykonos, strand en private skole. Goed geleë vir ‘n vakansie huis naby alle geriewe. Ideaal vir ‘n gesinshuis in ‘n stil en veilige kompleks. Net meer as ‘n uur se ry vanaf Kaapstad. Ruim oopplan leefarea lei na die patio met ‘n groot braai area. Braai area kan oop en ook gesluit wees met afrol doek blindings .

Die Vier slaapkamers is almal en-suite met hul eie badkamers .

Geen Garage maar met ‘n dubbel afdak.

Moenie hierdie eiendom laat gly nie, dit is baie goed geprys !

Kontak my gerus vir besigtiging

 

 

Kry ‘n gratis verband vooraf goedkeuring van ‘n spoedige verbandinisieerder Oobalink se

Antonella Werth – Tel: +27 21 975 5669          Epos: antonella@werth.co.za


Agent Inligting

Marilize Maree
Marilize Maree
  • Mobiele: 0723059634
  • Faks: 0867102305

Stuur Boodskap