+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Huis te koop in ‘n gesogte kompleks in Velddrif Verw 234 R1,250,000

Hierdie Drie Slaapkamer huis met Visserman’s huis sjarme en karakter is geleë in ‘n gesogte kompleks en sentraal geleë. Bedekte stoep. 

Eiendom bied ‘n Oopplan kombuis en sitkamer met kaggel.

Afsonderlike vermaak en braaikamer.

Drie slaapkamers.

Twee badkamers (hoofslaapkamer met aansluit badkamer en een aparte badkamer)

Motorhuis.

Kontak my gerus vir besigtiging!


Agent Inligting

Gideon Langart
Gideon Langart
Principal
  • Mobiele: +2783 704 1234
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap