+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Huis te koop in Port Owen met swembad… Verw 710 R1,700,000

Hierdie ruim huis van 231 vkm is sentraal gelee, loopafstand vanaf die Hoof Marina en Port Owen Yacht Club.

Die woning spreek van gerief, ruimte en die duurste afwerkings.  Duursame hout plafonne en hout afwerking vloere.  Drie slaapkamers, almal en-suite.  Ruim oopplan leefarea en kombuis met baie kaste en opwaskamer.

Aparte braai kamer met ingeboude braai.  Skuifdeure open vanaf die braaikamer, leefarea en gang na n buite onthaal area en swembad.

Groter as n standaard dubbel garage.  Omheinde erf van 656 vkm.  Ekstras sluit in: Besproeiingstelsel, lugreeling, suigwaaiers in al die badkamers, gaste toilet ens.

Skakel my nou om te besigtig!

 

 

Kry ‘n gratis verband vooraf goedkeuring van ‘n spoedige verbandinisieerder Oobalink se

Antonella Werth – Tel: +27 21 975 5669          Epos: antonella@werth.co.za

 

 


Agent Inligting

Vanessa Langart
Vanessa Langart
Agent
  • Mobiele: +27 76 960 3419
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap