+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Huis te koop in Port Owen – Ref 973 R1,450,000

Lekker 3 slaapkamer huis met 2 badkamers te koop in Port Owen

Open plan Kombuis asook Sit en Eetkamer open plan

Dubbel garage

Groot agterplaas

Geleë in ‘n doodloopstraat (cul-dec-cuc) veilige en stil omgewing

Plot groote 693

 


Agent Inligting

Irma Smit
Irma Smit
  • Mobiele: 0606983558

Stuur Boodskap