+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

VERMINDER!!!Huis te koop in Velddrif. Ref 2077 R850,000

Hierdie eiendom is geleë in n stil area in Velddrif. Naby aan die winkels, skool en kerk.

Met:

  • 3 Slaapkamers
  • 1 Badkamers
  • Ingeboude braai area
  • Dubbele motorhuis
  • Enkel slaapkamer woonstel

Vir hierdie uitstekende prys sal hierdie eiendom vinnig verkoop


Agent Inligting

Zharnel Redelinghuys
Zharnel Redelinghuys
  • Mobiele: +27 71 499 8682
  • Faks: 022 783 1004

Stuur Boodskap