+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

PRYS VERLAAG! Huis te koop in Velddrif. Verw 2248 R900,000

Hierdie pragtige huis is geleë in Velddrif, naby bokkom laan.

As jy op soek is na ‘n eiendom wat baie geleenthede het, sal hierdie een vir jou perfek wees. Die hoofhuis het een slaapkamer, een badkamer, oop kombuis en sitkamer. Wanneer jy die dubbel motorhuis betree, sal jy sien daar is genoeg ruimte om hierdie huis ‘n drie slaapkamer te maak. Dubbel motorhuis met nog twee kamers en een ekstra badkamer

Die gebou is 150m² en die plot 706m². Kom nou en kyk na die groot geleenthede wat hierdie huis bied.

Bring n offer en ons kan gesels


Agent Inligting

Zharnel Redelinghuys
Zharnel Redelinghuys
  • Mobiele: +27 71 499 8682
  • Faks: 022 783 1004

Stuur Boodskap