+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Huis te koop in Velddrif. Verw 511 R1,370,000

Hierdie goed versorgde huis is geleë in ‘n mooi en rustige omgewing in Velddrif. Naby die kerk, winkels en skool.

Die huis bied u:

  • 3 slaapkamers
  • 2 Badkamers
  • Binne braai area
  • Aparte kombuis
  • Dubbel motorhuis wat 4 motors kan inpas plus ekstra parkeerplek
  • Pragtige tuin wat heeltemal ommuur is

 

  • Extras ingesluit: CCTV kameras, alarm stelsel, aircons, verwarmer, inbraakbalke

As jy van die ruimte hou en vermaak, sal hierdie huis perfek vir jou wees. Bel my nou vir ‘n besigtiging

 

OFFERS WELKOM


Agent Inligting

Zharnel Redelinghuys
Zharnel Redelinghuys
  • Mobiele: +27 71 499 8682
  • Faks: 022 783 1004

Stuur Boodskap