+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Huis te koop in Velddrif, Weskus met eg weskus karakter. Verw: 695 (VERKOOP) R978,000

VERKOOP

Hierdie lae onderhoud siersteen huis het drie slaapkamers waarvan een n en-suite loftkamer is met groot aantrekkamer.  Tweede slaapkamer ook en-suite.  Groot oopplan kombuis en leefarea met n ingeboude braai.  Aparte waskamer vir u gerief.  Smaakvolle onderdak onthaal area wat aansluit by n gesellige buite geboude braai area.  Drie garages met enorme groot werkswinkel.  Omheinde erf van 768 vkm.


Agent Inligting

Vanessa Langart
Vanessa Langart
Agent
  • Mobiele: +27 76 960 3419
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap