+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

PRYS VERLAAG!!! Huis te koop in Velddrif, Ref 2073 R1,260,000

Lieflike familie woning te koop in Velddrif, gelee naby die winkels, kerk en skool.

Hierdie woning bied jou:

  • 3 Slaapkamers
  • 2 Badkamers
  • Oop plan kombuis en leef area
  • Binne en buite braai
  • Enkel motorhuis

Ekstras ingesluit: Dover stoof, lugversorgers, sprinkler stelsel, alarm en n boorgat

Bel my nou vir n afspraak


Agent Inligting

Zharnel Redelinghuys
Zharnel Redelinghuys
  • Mobiele: +27 71 499 8682
  • Faks: 022 783 1004

Stuur Boodskap