+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Huis te koop, klipgooi van die Rivier in Port Owen – Verw 467 (VERKOOP) R1,200,000

VERKOOP

Gerieflik huis binne loopafstand na die Port Owen Marina en Bergrivier. Bestaande uit 3 slaapkamers, 2de vol badkamer, oopplan kombuis / sitkamer / eetkamer. Onthaal kamer / Braai area bo. Buite braai, dubbel motorhuis. Lae onderhoud tuin.


Agent Inligting

Gideon Langart
Gideon Langart
Principal
  • Mobiele: +2783 704 1234
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap