+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

‘n Veelsydig en veilige huis te koop in Port Owen – Verw 619 (VERKOOP) R1,500,000

VERKOOP

Die pragtige hout vloere, hout lambrisering en ruim kamers, maak hierdie eiendom ‘n ware wenner. Hierdie dubbelverdieping-spog, oop-plan kombuis / leefarea, 3 slaapkamers, 2 badkamers, studeerkamer / werkruimte en buite braai / onthaal area, plus 2 groot motorhuise, werkswinkel en afdak vir 4 motors. Naby aan die Port Owen Marina.


Agent Inligting

Gideon Langart
Gideon Langart
Principal
  • Mobiele: +2783 704 1234
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap