+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

‘n Verruklike semi waterfront huis te koop in Port Owen – Verw 618 (VERKOOP) R1,400,000

VERKOOP

Pragtige familie huis in die rustige, veilige area van Port Owen en binne ‘n maklike loop na die Port Owen Marina. Bied houtvloere, panele en plafonne met onberispelike afwerkings aan. Hierdie eiendom spog met 3 slaapkamers, 2 vol badkamers (MES), gaste toilet, oopplan kombuis / leefarea, kantoor. Ekstras sluit in swembad, dubbel motorhuis en nog baie meer. Gedeeltelike uitsig van en toegang tot die Bergrivier.


Agent Inligting

Gideon Langart
Gideon Langart
Principal
  • Mobiele: +2783 704 1234
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap