+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Huis te koop Port Owen Ref 455 (VERKOOP) R1,100,000

VERKOOP
Posisie, posisie ……..Hierdie huis is ongeveer 150 meter van die Bergrivier !!Nuutgeboude drie slaapkamer huis. ruim slaapkamers
OpenPlan kombuis, sitkamer en eetkamer. Twee volle badkamers.
Buite undercovered braai op stoep.
Dubbel motorhuis met ry deur na die agterplaas.
Nuwe, vars en stylvolle tuin.pragtige toestand

Agent Inligting

Vanessa Langart
Vanessa Langart
Agent
  • Mobiele: +27 76 960 3419
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap