+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

PRYS VERLAAG! Weskus huis te koop in Port Owen – Verw 644 (VERKOOP) R995,000

VERKOOP

Hierdie aansienlike huis, wat ryk in karakter is, bied die kieskeurige koper groot potensiaal aan. Lieflike houtvloere en ruim leefruimtes vloei tot ‘n private ommuurde tuin. Drie ruim slaapkamers, 2 badkamers (hoof-en-suite), gaste toilet, oopplan-leefarea / kombuis, opwaskamer en waskamer, eetkamer / braai area. Dubbel motorhuis. Binne loopafstand na die waterweë van Port Owen.


Agent Inligting

Gideon Langart
Gideon Langart
Principal
  • Mobiele: +2783 704 1234
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap