+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Ruim meenthuise te koop in Velddrif – Verw 593 (VERKOOP) R695,000

VERKOOP

‘n Nes van 4 netjiese ruim toesluit-en-ry-meenthuise in Velddrif.
Oop-plan vloerplan, 3 van die eenhede het 2 slaapkamers en 1 badkamer, 1 eenheid bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Buite braai / onthaal area en 1 motorhuis. Naby alle geriewe

Prys: 3 x 2 slaapkamer eenhede – R695, 000.00 (elk) en 1 x 3 slaapkamer eenheid – R970, 000.00


Agent Inligting

Gideon Langart
Gideon Langart
Principal
  • Mobiele: +2783 704 1234
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap