+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Semi-waterfront huis te koop in Port Owen – Verw 449 (VERKOOP) R1,285,000

VERKOOP

‘n sjarmante karakter huis, geleë op ‘n agter-pypsteel met direkte toegang tot die Port Owen Marina waterweë. Hierdie ruim 3 slaapkamer huis met 2 badkamers, goed ontwerp en toegerus kombuis, aparte eetkamer, sitkamer met ‘n vrystaande kaggel en ingeslote patio, hierdie huis sal jou hart steel!

Ekstras sluit in dubbele motorhuis met solder, goed gehou privaat tuin en jetty regte.


Agent Inligting

Gideon Langart
Gideon Langart
Principal
  • Mobiele: +2783 704 1234
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap