+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Velddrif huis in ‘n Eersteklas buurt te koop – Verw 642 R2,300,000

Hierdie pragtige huis, geleë op die mees gesogte adres in Velddrif, bekend vir sy panoramiese uitsig van die Bergrivier en die nabyheid van die Velddrif Seiljagklub, bied 4 ruim slaapkamers (2 en-suite), en gaste badkamer aan. ‘n Mooi toegerus, moderne kombuis lei tot ‘n uitstekende binne en buite vermaak  area, met lapa en swembad, om die prentjie te voltooi.

Kontak ons gerus vir meer inligting of besigtiging van die eiendom!

 

 

Kry ‘n gratis verband vooraf goedkeuring van ‘n spoedige verbandinisieerder Oobalink se

Antonella Werth – Tel: +27 21 975 5669          Epos: antonella@werth.co.za

 


Agent Inligting

Gideon Langart
Gideon Langart
Principal
  • Mobiele: +2783 704 1234
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap