+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Huis uit vervloë era te koop in Velddrif – Verw 529 (VERKOOP) R975,000

VERKOOP

Val verlief op die atmosfeer en nostalgie van hierdie huis. Die eiendom is in n Prima area geleë naby aan die Bergrivier en die berugte Bokkom Laan. Huis bestaan uit ingangsportaal, 3 slaapkamers, 2 badkamers, (MES), aparte sitkamer, eetkamer en kombuis, dubbel motorhuis en ‘n aparte 1 slaapkamer woonstel.


Agent Inligting

Gideon Langart
Gideon Langart
Principal
  • Mobiele: +2783 704 1234
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap